Lin Biao

Hierdie naam is volgens die Chinese gebruik; die van is Lin en die voornaam Biao.
Lin Biao
Lin Biao
Maarskalk Lin Biao

2de Adjunkvoorsitter van die Sentrale Komitee van die Kommunistiese Party van China
Ampstermyn
1 Augustus 1966 – 13 September 1971
Voorafgegaan deur Liu Shaoqi
Opgevolg deur Wang Hongwen

Adjunkvoorsitter van die Sentrale Komitee van die Kommunistiese Party van China
Ampstermyn
25 Mei 1958 – 13 September 1971

Eersterangse Adjunkpremier van die Volksrepubliek China
Ampstermyn
21 Desember 1964 – 13 September 1971
Premier Zhou Enlai
Voorafgegaan deur Chen Yun
Opgevolg deur Deng Xiaoping

Adjunkpremier van die Volksrepubliek China
Ampstermyn
15 September 1954 – 13 September 1971
Premier Zhou Enlai

Minister van Nasionale Verdediging
Ampstermyn
17 September 1959 – 13 September 1971
Premier Zhou Enlai
Voorafgegaan deur Peng Dehuai
Opgevolg deur Ye Jianying

Persoonlike besonderhede
Gebore (1907-12-05)5 Desember 1907
Huanggang, Hubei, Qing-dinastie
Sterf 13 September 1971 (op 63)
Öndörkhaan, Mongolië
Politieke party Kommunistiese Party van China
Eggenoot/-note Zhang Mei (1937–42)
Ye Qun (1942–71)
Kind(ers) Lin Xiaolin (dogter)
Lin Liguo (seun)
Lin Liheng (dogter)
Alma mater Republiek van China Militêre Akademie

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Diens/Tak Volksbevrydingsleër
Jare in diens 1925–1971
Rang Maarskalk van die Volksrepubliek China
Eenheid 1ste Korps
1ste Rooi Leër Korps
115 Divisie, 8ste Leërgroep
Volksbevrydingsleër
Toekennings
  • Orde van Bayi (Eerste Klasmedalje)
  • Orde van Onafhanklikheid en Vryheid (Eerste Klasmedalje)
  • Orde van Bevryding (Eerste Klasmedalje)
Lin Biao
Name (taalvariante)
Vereenvoudigde Chinees   林彪
Pinyin Lín Biāo
Wade-Giles Lin Piao
Kantonees Làhm Bīu

Lin Biao (5 Desember 190713 September 1971) was ’n maarskalk van die Volksrepubliek China wat deurslaggewend was in die Kommunistiese Party se oorwinning in die Chinese Burgeroorlog, veral in die noordooste. Hy was die generaal in twee beslissende veldtogte, waarna hy die Volksbevrydingsleër tot in Beijing gelei het. Hy het die Yangtzerivier in 1949 oorgesteek, die Kuomintang beslissend verslaan en beheer oorgeneem van die kusprovinsies in Suidoos-China.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search